Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 6:1
![Die Boek Johannes | Die Sewe "Tekens" En Die Sewe "EK IS"-Stellings van Jesus](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4469%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Boek Johannes | Die Sewe "Tekens" En Die Sewe "EK IS"-Stellings van Jesus
7 Dae
Die Evangelie van Johannes kan in vier dele opgedeel word: 'n Inleiding (Johannes 1:1-18), die Boek van Tekens (1:19-12:50), die Boek van Verheerliking (13:1-20:31) en 'n Slotrede (hoofstuk 21). In hierdie 7-dag leesplan gaan ons die sewe “Tekens”, en die sewe “EK IS”-stellings van Jesus bestudeer om te demonstreer dat Johannes sy boek gestruktureer het op 'n manier wat die leser help om te sien dat die prediking van Elisa deur Jesus in vervulling kom.
![Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F661%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof
13 Dae
Elisa is een van die mees fassinerende mense in die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorgekom het. Gedurende hierdie 13-dag leesplan sal jy oor die lewe van Elisa lees en uit sy voorbeeld leer hoe die lewe kan wees wanneer jy jou oorgee en besluit om met "belaglike" geloof te leef.