2 Kronieke 32:7-8

2 Kronieke 32:7-8 ABA

“Julle moet sterk en dapper wees. Julle moenie bang wees en skrik vir die koning van Assirië en vir die klomp soldate by hom nie, want daar is meer by ons as by hom. Hy het net mense om hom te help, maar ons God die Here is by ons. Ons God sal ons help en Hy sal ons oorloë vir ons veg.” Die manne het weer sterk en dapper gevoel nadat koning Hiskia van Juda met hulle gepraat het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 32:7-8