1 Samuel 13:7-9

1 Samuel 13:7-9 ABA

Party Hebreërs het oor die Jordaan-rivier gegaan na die land Gad en die land Gilead. Saul was nog in Gilgal, en al die manne by hom was baie bang. Samuel het gesê Saul moet sewe dae vir hom wag, en Saul het dit gedoen. Maar Samuel het nie na Gilgal gekom nie. Toe Saul se manne begin wegloop, het hy gesê: “Bring vir my die brand-offer en die ete-offers.” Saul offer toe self die brand-offer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 13:7-9