SEFANJA 3:1-2

SEFANJA 3:1-2 NLV

Wee die eiesinnige Jerusalem, besoedelde stad van verdrukking. Hulle is ongehoorsaam en wil nie reggehelp word nie. Hulle vertrou nie op die HERE nie, en aanbid nie hulle God nie.