Naomi het die seuntjie op haar skoot getel en hom as haar eie kind beskou. Die buurvroue het hom Obed genoem. Hulle het gesê: “Daar is ’n seun vir Naomi gebore.” Hy het die pa geword van Isai en die oupa van Dawid.
Lees RUT 4
Luister na RUT 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: RUT 4:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's