ROMEINE 12:11-12

ROMEINE 12:11-12 NLV

Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie.

Video vir ROMEINE 12:11-12