ROMEINE 12:11-12
ROMEINE 12:11-12 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie lui wees nie, julle moet hard werk in die gemeente. Dit moet vir julle lekker wees. Julle moet die Here dien. Julle moet wys dat julle bly is, want julle weet dat die Here julle sal red. Wanneer julle swaarkry, dan moet julle geduldig wees. Julle moet aanhou bid.

ROMEINE 12:11-12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
ROMEINE 12:11-12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.
ROMEINE 12:11-12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie traag wees in julle toewyding nie; bly geesdriftig; hou vol om die Here te dien. Verbly julle in die hoop; wees standvastig wanneer julle swaarkry; volhard in die gebed.
ROMEINE 12:11-12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie traag in besigheid nie; vurig van gees; dien die Here; Juig in die hoop; geduldig in verdrukking; voortdurende oomblik in gebed
ROMEINE 12:11-12 Die Boodskap (DB)
Moenie vir een enkele oomblik verslap in julle diens aan die Here nie. Nee, laat die Gees julle met sy krag aan die brand steek sodat julle voluit vir God kan leef. Dien die Here met groot oorgawe. Sien met blydskap uit na daardie dag waarop die Here alles nuut kom maak. Moenie mismoedig word as julle ly omdat julle Christene is nie. Bid sonder ophou.