ROMEINE 11:6

ROMEINE 11:6 NLV

En as dit uit genade is, dan was dit sekerlik nie op grond van hulle goeie dade nie – anders sou die genade nie meer werklik genade wees, dit wil sê dit wat ons teen alle verdienste in van God ontvang nie.

Video for ROMEINE 11:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 11:6