Die HERE is Koning! Hy is met majesteit beklee. Inderdaad, die HERE beklee Homself; Hy omgord Homself met krag. Die wêreld is stewig gevestig; dit kan nie wankel nie. U troon is gevestig van altyd af. U bestaan van ewigheid af.
Lees PSALMS 93
Luister na PSALMS 93
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 93:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's