PSALMS 71:20

PSALMS 71:20 NLV

U het diep nood oor my laat kom, maar U herstel my weer tot lewe. Uit die diepwaters van die aarde, uit die doderyk, rig U my weer op.