PSALMS 67:5-6

PSALMS 67:5-6 NLV

Laat die nasies bly wees en sing van vreugde, want met billikheid regeer U die volke en lei U die nasies op die aarde. Sela Mag die volke U prys, o God. Mag al die volke U loof.