HERE, straf my nie in u toorn, kasty my tog nie in u woede nie. Wees my genadig, HERE, want ek is swak. Maak my gesond, HERE, want my liggaam is vol pyne. My hele wese is angsbevange. Hoe lank nog, HERE?
Lees PSALMS 6
Luister na PSALMS 6
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 6:2-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's