PSALMS 51:15-17

PSALMS 51:15-17 NLV

Dan sal ek oortreders u weë leer, sodat sondaars hulle tot U sal bekeer. Verlos my van bloedvergieting, God, my Redder-God. Dan sal ek voluit sing van u regverdigheid. Help my om te praat, HERE, sodat ek u lof kan verkondig.