PSALMS 37:3-4

PSALMS 37:3-4 NLV

Vertrou op die HERE en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die HERE, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee.