PSALMS 33:20-21

PSALMS 33:20-21 NLV

Ons vertrou op die HERE om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild. In Hom is ons harte verheug, want ons vertrou op sy heilige Naam.