PSALMS 25:1-3

PSALMS 25:1-3 NLV

Ek rig my tot U, HERE. Ek vertrou op U, my God! Moenie dat ek in die skande kom, of my vyande oor my laat juig nie. Niemand wat op U wag, word ooit beskaam nie, maar húlle word beskaam wat bedrieg sonder oorsaak.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid