PSALMS 18:33-34

PSALMS 18:33-34 NLV

God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan.