PSALMS 121:1-2

PSALMS 121:1-2 NLV

Ek kyk op na die berge. Kom my hulp daarvandaan? Nee, my hulp kom van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het.