Maar mag U, oppermagtige HERE, met my handel tot eer van u Naam! Red my, want u getrouheid is so goed. Ek is arm en in nood, en my hart is hewig ontsteld binne-in my. Soos ’n skadu wat lank word, so kwyn ek weg. Ek is soos ’n sprinkaan wat afgeskud word. My knieë is swak omdat ek vas; ek is net vel en been. Mense spot met my; as hulle my sien, skud hulle die kop. Help my, HERE my God! Red my op grond van u troue liefde.
Lees PSALMS 109
Luister na PSALMS 109
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 109:21-26
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's