Dank die HERE, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie. Hulle wat deur die HERE gered is, sal sê dat Hy hulle verlos het van die vyand, en dat Hy hulle versamel het uit baie nasies uit die ooste en die weste, uit die noorde en die suide. Sommige mense het in ’n dorre land rondgedwaal, in ’n woesteny; maar die pad na ’n bewoonde stad kon hulle nie kry nie. Hulle was honger en dors, hulle was heeltemal uitgeput. “HERE, help ons!” het hulle geroep, en Hy het hulle uit hulle nood gered. Hy het hulle op die regte pad gelei, na ’n stad waar hulle kon woon. Laat hulle die HERE loof vir sy liefde, en vir sy wonderdade aan mense. Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.
Lees PSALMS 107
Luister na PSALMS 107
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 107:1-9
5 Days
Enjoy God’s Word through the lense of thankfulness. The devotionals in this five day reading plan all stem from commentary by Dr. Tony Evans found in the CSB Tony Evans Bible Commentary.
6 Days
Who is God? We all have different answers, but how do we know what’s true? No matter what your experiences with God, Christians, or church have been like, it’s time to discover God for who He really is—real, present, and ready to meet you right where you are. Take the first step in this 6-day Bible Plan accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, God Is _______.
7 dae
Dié groeiplan sal jou help om God in die hier en nou te beleef. Om sy teenwoordigheid bewustelik aan te voel. Dit sal jou opnuut bewus maak van hierdie waarheid: God is hier, God is vir jou, God is naby jou. Jy kan God in die alledaagse beleef, want God neem jou aan jou hand, en God wil met jou dans! Daarom sal jy oukei wees.
15 Days
Over the course of 15 days, Paul David Tripp will remind you of God’s grace towards you—truths that never grow old. When “behavior modification” or feel-good aphorisms aren’t enough to make you new, learn to trust in God’s goodness, rely on His grace, and live for His glory each and every day.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's