PSALMS 105:36-37

PSALMS 105:36-37 NLV

Die oudste seuns in hulle land het Hy laat sterf, die eerstelinge van elke huisgesin. Toe het Hy Israel uit Egipte uitgelei, oorlaai met silwer en goud. Niemand in die stamme het gestrompel nie.