Party mense vervloek hulle pa en weier om hulle ma te seën. Dis mense wat dink hulle is foutloos, maar die vuil kan nooit van hulle afgewas word nie. Hulle is vol hoogmoed en vol van hulleself. Hulle het tande soos swaarde en slagtande soos messe. Hulle teer op die hulpeloses en die armes onder mense.
Lees SPREUKE 30
Luister na SPREUKE 30
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 30:11-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's