SPREUKE 3:13-14

SPREUKE 3:13-14 NLV

Die mens wat wysheid kry, is gelukkig. Dit gaan goed met die mens wat insig kry. Wysheid het meer voordele as geld. Haar beloning is meer werd as goud.