SPREUKE 29:21-22

SPREUKE 29:21-22 NLV

’n Slaaf wat van kleins af bederf is, is opstandig wanneer hy groot is. ’n Mens wat gou kwaad word, veroorsaak rusies. ’n Humeurige mens veroorsaak sonde.