SPREUKE 24:13-14

SPREUKE 24:13-14 NLV

My kind, jy moet heuning eet. Dit is goed vir jou. Heuningstroop is lekker in die mond. Net so, moet jy weet, is wysheid vir jou lewe. As jy daarop afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie.