Gee aandag en luister baie goed na wat die wyse mense sê. Probeer verstaan wat ek jou wil leer. My onderrig sal goed wees as jy dit jou eie maak en dit kan gebruik. Vandag onderrig ek spesifiek vir jou sodat jy op die HERE kan vertrou.
Lees SPREUKE 22
Luister na SPREUKE 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 22:17-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's