SPREUKE 21:5-7

SPREUKE 21:5-7 NLV

Getroue werk lewer wins op. Afskeepwerk lei tot gebrek. Skatte met leuens verwerf, beteken niks en bring net die dood. Die geweld van goddeloses sleur hulle mee. Hulle weier mos om te doen wat reg is.