SPREUKE 19:20-21

SPREUKE 19:20-21 NLV

Luister na raad. Wees bereid om tereggewys te word sodat jy die res van jou lewe daardeur wysheid kan hê. ’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die HERE besluit het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 19:20-21