Spreuke 19:20-21

Spreuke 19:20-21 DB

Luister na mense wat die lewe ken. Aanvaar hulle raad. Dink goed oor hulle woorde na. Pas dit in jou eie lewe toe. Dan sal jy weet hoe om gelukkig te leef. ’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur.

Video for Spreuke 19:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 19:20-21