SPREUKE 15:27-28

SPREUKE 15:27-28 NLV

’n Gierigaard bring ongeluk oor sy huis. Wie omkoopgeskenke weier, sal lewe. ’n Regverdige mens dink eers voor hy antwoord. By goddelose mense se monde borrel daar slegte dinge uit.