SPREUKE 15:20-21

SPREUKE 15:20-21 NLV

’n Verstandige seun maak sy pa bly. ’n Dwase seun het geen respek vir sy ma nie. Iemand sonder verstand put vreugde uit sy dwaasheid. Iemand met insig bly op die regte pad.