SPREUKE 14:5-6

SPREUKE 14:5-6 NLV

’n Betroubare getuie lieg nie. ’n Vals getuie loop oor van leuens. Al soek ’n spotter na wysheid, sal hy dit nooit kry nie. ’n Verstandige mens versamel maklik kennis.