FILIPPENSE 4:21-22

FILIPPENSE 4:21-22 NLV

Dra my groete oor aan Christene daar. Al die broers en susters hier by my stuur groete. Al die ander Christene stuur ook groete, in besonder dié wat in die keiser se paleis werk.

Video for FILIPPENSE 4:21-22