FILIPPENSE 2:20-21

FILIPPENSE 2:20-21 NLV

Ek beskou Timoteus immers as die enigste persoon wat met ’n opregte gesindheid aan julle belange aandag sal gee. Al die ander soek net hulle eie belang en nie dit wat vir Jesus Christus saak maak nie.