FILIPPENSE 2:20-21
FILIPPENSE 2:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het trouens niemand met dieselfde gesindheid as hy en wat julle belange so opreg sal behartig nie. Al die ander soek net hulle eie belange, nie dié van Jesus Christus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ek het geen ander geesgenoot wat hom opreg oor julle omstandighede sal bekommer nie. Almal soek net hulle eie belang, nie dié van Jesus •Christus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het niemand van dieselfde gesindheid wat julle belange opreg sal behartig nie; want hulle soek almal hul eie belange, nie dié van Christus Jesus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Bybel vir almal (ABA)
Ek het niemand anders wat soos Timoteus is nie. Hy sal julle graag help. Al die ander mense dink net aan hulle eie dinge, hulle dink nie aan die dinge van Jesus Christus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het niemand van dieselfde gesindheid wat julle belange opreg sal behartig nie; want hulle soek almal hul eie belange, nie dié van Christus Jesus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het trouens niemand met dieselfde gesindheid as hy en wat julle belange so opreg sal behartig nie. Al die ander soek net hulle eie belange, nie dié van Jesus Christus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ek het geen ander geesgenoot wat hom opreg oor julle omstandighede sal bekommer nie. Almal soek net hulle eie belang, nie dié van Jesus •Christus nie.
FILIPPENSE 2:20-21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek het geen eensgesind nie, wat natuurlik vir jou toestand sal sorg nie. Want almal soek hulle eie, nie die dinge wat aan Jesus Christus behoort nie.