Die HERE het kwaad geword omdat hy gegaan het. Die HERE het ’n engel gestuur om hom langs die pad voor te keer. Bileam het op sy donkie gery. Daar was twee bediendes saam met hom.
Lees NUMERI 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: NUMERI 22:22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's