NUMERI 21:16-17

NUMERI 21:16-17 NLV

Van daar af is hulle na Beër toe. Dit is die Beër waar die HERE vir Moses gesê het: “Roep die volk bymekaar dat Ek vir hulle water kan gee.” Daar het Israel hierdie lied gesing: “Borrel op, put! Ons sal daaroor sing.