NUMERI 16:1-3

NUMERI 16:1-3 NLV

Korag, die seun van Jishar, seun van Kehat, seun van Levi, het saamgesweer met Datan en Abiram, die seuns van Eliab en met On, die seun van Pelet. Hulle was van Ruben se stam. Hulle het saam met 250 mans uit die Israeliete teen Moses in opstand gekom. Hulle was almal bekende leiers wat deur die gemeenskap aangewys is. Hulle het by Moses en Aäron bymekaargekom en vir hulle gesê: “Julle dink te veel van julleself. Almal van die gemeenskap is tog vir God afgesonder. Die HERE is onder ons almal. Waarom beskou julle julleself belangriker as die res van die HERE se volk?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid