NEHEMIA 11:1

NEHEMIA 11:1 NLV

In hierdie stadium het die leiers van die mense in Jerusalem gebly. ’n Tiende van die mense uit ander dorpe van Juda en Benjamin is deur die lot aangewys om ook daar te gaan bly. Die res van die mense moes bly waar hulle is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 11:1