MARKUS 9:30-32

MARKUS 9:30-32 NLV

Hulle het toe daarvandaan vertrek en deur Galilea gereis. Jesus wou dit egter nie rugbaar laat word nie, want Hy wou tyd hê om sy dissipels te onderrig. Sy woorde aan hulle was: “Die Seun van die Mens gaan aan die mag van mense oorgegee word. Hulle sal Hom doodmaak, maar ná drie dae sal Hy opstaan.” Hulle het dit nie verstaan nie, maar was te bang om Hom daaroor uit te vra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 9:30-32