MATTEUS 20:25-26

MATTEUS 20:25-26 NLV

Jesus roep hulle toe bymekaar en sê: “Julle weet in hierdie wêreld tiranniseer die maghebbers die nasies, en die magtiges domineer hulle. Maar onder julle moet dit heeltemal anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees.

Video for MATTEUS 20:25-26

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 20:25-26