LUKAS 23:51-52

LUKAS 23:51-52 NLV

Hy het nie vrede gehad met hulle besluite en optrede nie. Hy het van die Joodse dorp Arimatea af gekom en het uitgesien na die koninkryk van God. Hierdie man het na Pilatus toe gegaan en Jesus se liggaam gevra.