Toe merk Jesus op: “Was daar dan nie tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die ander nege? Is daar niemand anders wat omgedraai het om God te loof behalwe hierdie vreemdeling nie?” Aan hierdie man het Hy gesê: “Staan op, gaan. Jou geloof het jou gered.”
Lees LUKAS 17
Luister na LUKAS 17
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: LUKAS 17:17-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's