LEVITIKUS 25:10

LEVITIKUS 25:10 NLV

Die jaar sal dan afgesonder word as heilig, dit is ’n tyd wanneer al die bewoners van die land vrygelaat moet word. Dit sal ’n Jubeljaar wees, ’n jaar wanneer elkeen van julle mag terugkeer na die land wat aan julle voorouers behoort het, ’n jaar wanneer elkeen met sy familiegroep herenig word.