JOSUA 14:12

JOSUA 14:12 NLV

Gee vir my asseblief die heuwelgebied waarvan die HERE daardie dag gepraat het. Jy het daardie dag gehoor dat die Enakiete daar in groot, versterkte stede bly. As die HERE by my is, sal ek hulle daar kan uitdryf soos die HERE beloof het.”