Die eerste dag toe Jona in die stad ingegaan het, het hy uitgeroep: “Oor 40 dae sal Nineve vernietig word!” Die mense van Nineve het God se boodskap geglo. Almal, van groot tot klein, het besluit om te vas en om rouklere aan te trek. Toe die koning van Nineve hoor wat Jona sê, het hy van sy troon af opgestaan en sy koninklike klere uitgetrek. Hy het rouklere aangetrek en op ’n ashoop gaan sit.
Lees JONA 3
Luister na JONA 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: JONA 3:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's