JONA 2:1-2

JONA 2:1-2 NLV

Jona het uit die ingewande van die vis tot die HERE sy God gebid. Hy het gesê: “In my groot nood het ek die HERE aangeroep en Hy het my geantwoord. Ek het uit die doderyk geroep en U het my gehoor!