JOB 38:25-27

JOB 38:25-27 NLV

Wie grawe ’n kanaal vir die stortreën? Wie maak ’n pad vir die weerlig? Wie giet reën oor die droë grond, in ’n woestyn waar niemand woon nie? Wie stuur die reën wat die droë land natmaak sodat groen gras uitspruit?