JOB 3:1-3

JOB 3:1-3 NLV

Ten einde laaste het Job begin praat. Hy het die dag waarop hy gebore is, vervloek. Hy het gesê: “As my geboortedag tog nooit aangebreek het nie, en die nag toe daar gesê is: ‘’n Seun is gebore.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 3:1-3