JOHANNES 16:29-30

JOHANNES 16:29-30 NLV

Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik, en U doen dit sonder enige beeldspraak. Ons besef ook nou dat U alles weet en niemand hoef U verder uit te vra nie. Daardeur is ons oortuig dat U van God af gekom het.”

Video for JOHANNES 16:29-30